Uit die Woord

Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom – Psalm 90:12

As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt – Jakobus 1:5 

Hoe leer ons wysheid? Ons leer wysheid op drie maniere: Eerstens deur nadenke – dit is die edelste. Tweedens deur navolging – dit is die maklikste. Derdens deur ondervinding – dit is die bitterste.